Physical Address

304 North Cardinal St.
Dorchester Center, MA 02124

Vreesaanjaende tonele na damwal in Riverlands meegee

Avbob Investment Plan
RIVERLANDS, WES-KAAP – Inwoners van Riverlands buite Malmesbury in die Wes-Kaap is vreesbevange dat nog ’n damwal kan meegee, nadat twee damme se walle Donderdagoggend gebars en groot skade veroorsaak het.
Honderde mense is ontheem en word tydelik by ’n plaaslike laerskool en kerksaal gehuisves.

en_USEnglish